‘n Boodskap van hoop

Her-blog vanaf http://iloverecovery.com/message-hope-addicts-mom/ want ek kan soveel identifiseer met die ma se storie en sy het my tot trane geroer.

September has been coined National Recovery month, and I’m wanting to sound my horn, shout out from the hills, and set off fireworks, now, and each February 12th.

This February will be TEN years for which my daughter, Amanda, has been in recovery! Recovery from all drugs and alcohol. Ten years of a peaceful, rewarding life for her, and her family. And for me.

It hasn’t always been like this though, as there were ten long and grueling years prior to this tranquility and joy, whereby I thought nearly every day, that I’d lose her. Well meaning friends saying I needn’t worry, that she’d outgrow it. Me, scared sleepless, fearing the worst.

At the sweet young age of 14, my daughter was tempted by the evil hand of a fate so cruel, so dehumanizing, so frightening. Drugs of almost any kind, and alcohol entered her not fully grown mind, and body, torturing her. Torturing me. Amanda didn’t seem to know how to handle any of it, nor did I.

We lived in a continual state of pandemonium. Daily arguments ensued. Slamming doors, and running away. Once as far as Georgia, necessitating her father to travel from Connecticut, to bring my baby girl home.

Our words became vile. There was no longer peace at home, within our family, or in my mind.
There were emergency room visits, arrests, courtrooms and juvenile centers.

Yes, I tried all the conventional methods for teenage recovery and behavioral issues. In and out patient facilities. Tough love meetings, as well as any 12 step meeting I could locate.

It was a difficult time. The path was not lit. No directions. It was beyond awful. It was horrific for me, and for my darling daughter, clinging to her last threads of childhood, all the while, her mind was on auto, swaying her towards destruction.

I was losing my daughter.

High school came and went. As did her college years.

Had my daughter grown into a semi functioning addict? Obtaining her GED, securing job after job. Becoming engaged to be married, then pregnant.

Amanda gave birth to my first grandchild, the love of my life. Born days after my own mothers passing. In a huge sense, he saved me.

Although my daughter’s addiction continued after his birth, a new level of destruction was upon us. She was a mother now. Amanda’s marriage was troubled from day one, and soon dissolved.

Her once child/adolescent life had turned into one of a young woman, and a mom. Amanda was unable to handle all this. She was unable to handle anything. Things spiraled downward until my sisters passing ( late stage chronic alcoholism).

It was shortly after this sad event that my daughter approached me, requesting help for her addiction. A dream come true for an addicts mom, although we remained walking a tightrope of fear.

Amanda persevered. She worked at her detox and recovery. She resided at a treatment center, which was not posh. Meals and cleaning services were not provided. It was tough love at its finest, just what Amanda needed to recover.

Upon discharge, she worked the program with a vengeance. Daily NA or AA meetings. A psychiatrist, and therapy. She sought gainful employment, accepting a position at a five star resort, but the position was entry level. She worked in room service. More tough love, imposed by herself.

This February, my daughter will have achieved TEN years in recovery. She has created a wonderful life for herself and her family. She has two amazing children, (she’s a super mom), and an awesome husband to share her life.

Amanda has pursued a career in the addiction field, and has grown within its structure. She has worked diligently at her career, and has reaped the rewards. She is soon to graduate with a Bachelors of Science degree in Alternative Medicine.

Amanda has also schooled in Ashtanga Yoga, and has worked as an instructor. She subscribes to healthy living, as evidenced by her diet and fitness. She continues with 12 step meetings as an integral part of her life, and surrounds herself with other loving souls in recovery.

She is an active part of her community, and she loves assisting others in the path towards recovery.

My daughter is a marvel.

My daughter is loved.

My daughter is alive.

Om te laat gaan sodat jy (en die verslaafde) kan beter word.

 

Ons almal kapainful-experiencen seker aan so ‘n “scene” in ‘n aksievliek dink:  Een karakter hang aan sy haar vingerpunte van ‘n krans of hoë gebou af en die ander karakter sê: Hier, vat my hand, ek trek jou op.”  Maar daar is ‘n probleem, die eerste karakter sal sy hand moet los om die helpende hand te aanvaar.  Hy moet sy eie kragte laat vaar en iemand anders s’n aanvaar – jy MOET jou eie pogings laat vaar om hulp te kry – dit is net ‘n feit.

 

Die geliefde van die verslaafde /  alkoholis is in ‘n erger penarie, hulle hang aan een hand se vingers en probeer met ander hand hulle verslaafde geliefde vashou wat heen en weer oor die lewensgevaar swaai.

Die eerste drie stappe van die 12 stap program gee ons die oplossing vir die probleem van verslawing / alkoholisme, stappe 4 – 12 verduidelik die proses om daar uit te kom en die oplossing in jou eie lewe te bewerkstellig.

  • Stap 1:  We admitted we were powerless over alcohol / addiction – that our lives had become unmanageable.
  • Stap2: We came to believe that a power greater than ourselves could restore us to sanity.
  • Stap 3: We made a decision to turn our will and our lives over to the care of God as we understood Him. (Die program kom van die VSA en is meestal in Engels)

Soos jy daar oor die donker afgrond van jou lewetjie kyk en krampagtig probeer vashou aan wat jy het en jou geliefde moet jy eerstens erken dat jy beheer verloor het of binnekort gaan verloor.  Dat jou lewe chaos is.  Dat jou beste pogings nie ‘n verskil maak nie.

603205_343975579025661_146589985_n

Gelukkig vir stap 2 – daar is iemand wat kan, al kan ek nie.   Daar moet iets buite myself en  groter as ekself wees.  Victor Frankl skryf in “Man’s search for meaning” dat die enigste mense wat oorleef en volhard die was wat nie moed opgegee het nie.  Volgens sy opservasies was dit diegene wat vir iets groter buite hulself probeer vasbyt het: “as the unintended side effect of one’s personal dedication to a cause greater than oneself or as the by-product of one’s surrender to a person other than oneself.”  Vir meeste mense in die program wat ek ontmoet het is dit hulle God.  Dit maak nie saak wie / wat jy jou God wil noem nie, dit is ‘n saak tussen jou en jou God – ek het nie iemand in die program teegekom wat vir ander oor godsdiens wou preek nie.  Selfs as jy nie in God kan of wil vertrou nie kan jy iets groter as jyself kies.  Vir baie ontnugterde mense is dit die samehorigheid van die AA of Al-Anon fellowship – die nuwe hegte familie van mense wat besig is om deur dieselfde oorlog as ek te veg.  Ek kan dalk nie maar ONS kan.

Ek dan die groot een – Stap 3.  Om in te gee – op te gee – oor te gee en

serenity

die hulp te aanvaar.  Vir my maar ook my geliefde.  Om te erken dat ek swak is – en te weet dit is wanneer ek eintlik op my sterkste is. (2 Kor 12:10)

Hoe moeilik is dit tog nie – om te aanvaar – te aanvaar dat alles presies is soos dit moet wees.  Ons foute, ons geite, ons tekortkominge, ons verlede – Henri Nouwen, ‘n bekende Katolieke Priester en skrywer noem dit ”our endless capacity for self loathing.”  Om oor te gee is nie ons gewoonte naastenby soveel as om te veg, te vlug, aggressie of weerstand is nie.  Om hierdie oorgawe te doen neem jy ‘n besluit – diep binne in jou hart – ongeag van wat jy dink of hoe jy voel.   Vir baie mense wat verslaafdes is en ook die geliefdes van verslaafdes is dit nie ‘n perfekte proses met die eerste poging nie.  Die eerste oorgawe is onvolledig, wankelrig, bewerig en krakerig.  Ek lees oor die geloofsreus Paulus wat skryf van die doring in sy vlees en hoe sy gees gewillig is maar hy steeds nie dit kan doen wat hy graag wil doen nie en ek berus by my wankelende pogings.  Ek weet ek sal sterker en sekerder word en ek weet die God wat ek gekies het om te dien, ‘n liefdevolle God is, hy kyk nie na my soos mense na my kyk nie en Hy breek nie ‘n geknakte riet af nie.

11427174_945124812218031_4108752057881579523_n

‘n Brief van God aan die ouer van die verslaafde.

My geliefde kind, jy bid oor jou wroeging om jou verslaafde kind te laat gaan.  Jy gooi nie jou kind vir die wolwe nie, jy voel dalk so, maar jy plaas net jou kind se sorg oor van jou hand na My Hand. Dit was nooit my bedoeling dat jy jou kind se lewe moes lei of besluite moes maak nie.  Dit is my werk om jou kind te lei.  Jou werk was om jou kind lief te hê, te beskerm en te leer tot die beste van jou vermoeë.  Jy het dit gedoen.  Jou kind was nooit joune om te hou vir altyd nie.  Om vrede in jou gemoed te kry moet jy nou laat gaan.  As jy aanhou vashou gaan jou eie wil inmeng met my wil vir jou kind se lewe.  Ek weet dit was nie jou plan om met my wil in te meng nie maar dit is wat jy doen.  Jy is nie alwys en almagtig nie.  Jy kan nie die siekte van verslawing beheer of genees nie.  Jy kan nie jou kind so beheer of lief hê dat jou kind genesing vind nie – net ek kan dit doen.  Jou kind kan net uit my leiding leer as jy aanvaar dat ek jou kind liefhet – meer as menslike liefde ooit kan verstaan.  My liefde, gedagtes en planne is groter as wat jou begripsvermoeë is.   Beide julle lewens is kort, moenie tyd vermors met bekommernisse wat geen verskil maak nie.  Ja dit is moontlik dat jou kind se lewe kortgeknip kan word deur sy eie toedien of die siekte, dit is nie my wil of my bedoeling nie maar dit is net jou kind se keuse.  Jou kind kan my nie leer vertrou solank as wat jy so krampagtig vashou nie.

Ek sal nie my hulp op jou of jou kind se lewe afdwing nie behalwe tot die mate wat jy en jou kind my gaan en kan vertrou.  Jy kan niks doen om dit makliker te maak vir jou kind om my te vertrou nie – dit is ‘n saak tussen my en jou kind.  Ek is by jou altyd, jy kan enige tyd jou probleme en bekommernisse met my bespreek, enige tyd van die dag of nag – Ek sal daar wees vir jou.  My wil vir jou is dat jy my vrede sal vind wat alle verstand te bowe gaan – laat gaan nou en vertrou my vir jou lewe en die van jou kind wat ook my geliefde kind is.

Jou liefdevolle God

 

11133896_10153255484350972_1629536333020069520_n

As desperaatheid ‘n geskenk is.

Ek en my dogter doen “meetings.”  Dit is vir ons, op hierdie stadium, ‘n groot deel van ons “recovery.”  (Die herstelproses van die effek van dwelms en alkohol.)  Hierdie “meetings” is nie regtig vergaderings nie, seker meer soos groepsterapiesessies.  Ons kom bymekaar met mense wat dieselfde soort probleme het en praat eerlik oor ons lewens, ons gevoelens, ons suksesse, ons blapse.  Niemand vertel iemand anders wat hulle behoort te doen of nie te doen nie, elk14079858_1776020075977823_8301835248949297511_neen kan net sy of haar eie storie met eerlikheid deel.  Almal deel ook nie maar sommige kom om te luister, om deel te voel of om sommer net kontak te maak met ‘n ander mense.  Alkoholiste, verslaafdes en hulle families leef dikwels erg geisoleerd as direkte gevolg van die siekte.  Dit is ook besonders effektief om te besef dat jy nie alleen is in die stryd nie.

 

Daar is ‘n verskeidenheid van sulke “meetings” in ons dorpie – vir verskillende groepe met verskillende behoeftes maar wat almal die 12 stappe program volg.  ‘n Groot gunsteling vir myself is die “bonfire” meeting waar almal wat deur verslawing geraak word saam deel – dwelmverslaafdes, alkoholiste, hulle familie en vriende en besoekers is ook  welkom.  Ek het al baie “AHA” oomblikke gehad in hierdie groepe.  Waar mense eerlik en openlik hulle eie stories vertel het ek al so baie geleer oor my eie padjie in die lewe.

By gisteraand se bonfire meeting deel ‘n vrou wat meer as 14 jaar nugter is haar gedagtes en sê dat as sy vandag na haar lewe kyk en terugdink kan sy eintlik nie dink dat sy is waar sy nou is teenoor waar sy was nie.  Haar beste vebeeldingsvlugte sou nie kon teken wat sy vandag weet nie.  As sy maar eerder geweet het wat dit in haar lewe kon beteken om nugter te lewe.  Sy het meer as een aspek genoem maar dit was interessant dat sy in haar  “drinking days” nie ‘n werk langer as 6 maande kon hou nie.  Vandag bedryf sy haar eie besigheid wat werk skep en mense se lewens aanraak vir meer as 5 jaar!

far

Maar sy het my ook laat terugdink.  Waar ek was Junie 2014.  As ek probeer dink aan daardie gevoel – of dalk was dit eerder die gebrek aan gevoel – soos om te dobber in ‘n pikswart see.  Ek het nie geweet waar ek was, wat ek gaan doen of wat volgende nie.

Dit gebeur nogal dat veral heroin verslaafdes in die “meetings” dankbaar is vir – soos hulle dit noem – “The gift of desperation.”  Heroin is die mees verslawende substance op aarde sover ek weet en dit eet letterlik mense se lewens op totdat dit hulle doodmaak.  Dit word gesê dat verslawing ‘n tronk is waarvan die steutels aan die binnekant is.  Die enigste manier daaruit is om jou eie denke te verander.  Dit is vrek moeilik / onmoontlik vir die bestes tussen ons maar wat dan as jou brein halfdood is as gevolg van baie sterk chemise middels of alkohol?  Daar is diegene wat die pad na herstel begin loop omdat hulle nie verder kan val nie – die volgende vlak is die graf vir hulle.  Dit is die gawe van desperaatheid, wanneer daar niks meer vir jou oor is nie.  Vir baie mense is dit die dag wat hulle lewens begin verander.

13391660_1086197581441498_8229412992215098911_o

Gisteraand was ek egter oorweldig deur die gevoel in my eie gemoed.  Vir die eerste keer in twee jaar en twee maande wat ek die pad van herstel begin loop het besef ek dat hierdie gawe van desperasie nie net vir alkoholiste of verslaafdes is.  Ek het dit defnitief ook gehad.  Op ‘n manier was dit goed om herinner te word hoe naby ek was daaraan om te verdrink aan die pikswart see met geen lig in sig nie.  Ek staan verstom om hoe ver ek al gekom het.  Ek sukkel om woorde te vind om die dankbaarheid wat ek in my voel te beskryf.

 

Die ouers van ‘n dwelmverslaafde is nie onsigbaar nie.

Mens kan onsigbaar voel seker omdat jy soms so hard probeer en so min verander.  Mense voel ook verleë oor jou probleem en vermy om daaroor te praat of te  vra hoe dit gaan of vermy jou heeltemal.  Ek glo dit help om self oor die behandeling te praat en mense ook maar te leer dat dit nie ‘n taboe onderwerp is nie.  My eie vriendekring en familie vandag ondersteun my op so baie spesiale maniere en elkeen vra graag na my dogter se welstand omdat hulle regtig omgee.  Vir groot tye wat ek alleen aangesukkel het en alleen gevoel het was dit omdat ekself mense uitgehou het.  Ek verstaan ook dat familie van verslaafdes en alkoholiste geestelik moeg word en probeer wegkruip van die wêreld.  Omdat ek vandag weet daar is hoop en die deure van Al-Anon (http://www.alanon.org.za/index.php) en Nar-Anon (http://www.naranon.org.za/) gevind het weet ek dat ek nie onsigbaar is nie, dat wat ek doen ‘n verskil maak al voel dit nie altyd so nie – ‘n goeie vriendin van my sê graag: “Feelings are not facts.”

Aangepas van ‘n gedig deur Alethea Mshar.

I see you

I see you running your child to AA and NA meetings when your friends are running their kids to jobs or college placement testing.

I see you slipping out of the conversation when your friends are all chiming in about milestones, and college acceptance letters.

I see you constantly juggling out-patient meetings and court dates.

I see you sitting at your computer for hours desperately researching addiction and treatment options or county jail rosters.

I see you cringe when people whine about what feels like petty things.

I see you debating whether you should pull out of your retirement *again* to pay for another round of treatment.

I see you spread thin but still going the extra mile for your other family members because the guilt eats at you that they get so little of your attention.

I see you yet again not taking a much needed vacation for fear of what might happen while you’re gone.

I see you digging for depths of strength you never dreamed you had.

I see you showing appreciation to the judges, therapists and medical professionals who serve your child with compassion and understanding.

I see you rising early in the morning to do it all again after another chaotic night.

I see you when you’re hanging on to the end of your rope for dear life.

I know you feel invisible, like nobody notices any of it. But I want you to know I notice you. I see you relentlessly pushing onward. I see you keep choosing to do everything in your power to give your child the best possible care.

What you’re doing matters. It’s worth it.

On those days when you wonder if you can do it another minute, I want you to know I see you. I want you to know you’re beautiful. I want you to know it’s worth it. I want you to know you aren’t alone. I want you to know love is what matters most, and you have that nailed.

And on those days when you have breakthroughs, those times when the hard work pays off and success is yours to cherish, I see you then too, and I am proud of you.

Whichever day today is, you’re worthy, you’re good and I see you.

14021746_10154423545316617_3366486980635625983_n

Keuses

3 choices

Ek het ‘n sê in my lewe.  Ja daar kom dinge oor my pad wat ek nie kan beheer nie maar ‘n baie groot deel van hoe my lewe verloop hang af van my eie keuses.  My doelbewuste seleksie van dit wat deel uitmaak van my eie realiteit.

Ek kies wat in my koskaste ingaan, die klere en skoene wat in my klerekaste ingaan en ek kies wat in my liggaam ingaan.  Ek kies die mense met wie ek my vrye tyd spandeer.   Ek kies die geskenke wat ek gee, hoe, wie, hoeveel en waar ek wil aanbid, ekself besluit op watter gedagtes ek gan fokus en watter nie.

“Clutter” is ‘n keuse.  Woede is ‘n keuse.  Verwyt is ‘n keuse.  Maar so ook is rustigheid, buigsaamheid, sagmoedigheid en om op te staan en weer te probeer is ook ‘n keuse.  My lewensgeluk hang grotendeels af van die keuses wat ek elke dag maak of nie maak nie.

 

Hierdie beginsel word baie mooi beskryf in die boek “Desire map” deur Danielle La Porte.